Dagfooie : R300.00 jagter en R190.00 nie-jagter (bereken per persoon per nag) of "kamp" te huur geskik vir 8 of 10 persone teen R1980 per nag. Kinders onder 8 jaar, gratis.
Verkieslik 3 nagte minimum.
Self-catering / self sorg.
Goeie akkomodasie, tenvolle toegerus, beddegoed en brandhout ingesluit.
Bring eie handdoeke (+ swemhanddoeke...verhitte swembad).
Slaggeriewe / inloopkoelkamer, bediendes/ was+stryk, ,jagvoertuig, skietbaan ens.
Wild beskikbaar: (RW =Rowland Ward)
1) Rooibok R900.00 manlik, RW = R1350.00. Vroulik R850.00
2) Koedoe manlik R5000.00, RW = R9800. Vroulik R3000.
3) Gemsbok R5000.00 albei geslagte. RW = R6000.00
5) Eland manlik of vroulik uitgeslag < 250 kg = R32 / Kilogram. Uitgeslag > 250 kg = R40 . kilogram.
6) Vlakvark R600 manlik en vroulik, RW = R950.00
7) Waterbok manlik R6000.00, vroulik R5000.00, RW = R9000.00.
8) Sebra albei geslagte R7000.00
9) Steenbok albei geslagte R2000.00
10) Duiker albei geslagte R2000.00
Volle pryse is betaalbaar vir gewonde diere.
Alle pryse sluit BTW in.
R2500.00 deposito bevestig jou bespreking.
Boogjag beskikbaar (dieselfde pryse).